BOERTJIEFEES 2019

BOERTJIEFEES PROGRAM 2019

Donderdag 29 Augustus 2019

  • 07h30 – Kantoor Open
  • 08h00  -Akkreditasie van binne en buite uitstallers by Kantoor
  • 08h00 – Opstel van binne en buite uitstallers op terrein
  • 08h00 – Inboek van Beeste, Pluimvee, Perde, Skape ens.
  • 19h00 – Potjiekos vir die uitstallers
  • Vrydag 30 Augustus 2019

  • 07h30 –  Kantoor  Open
  • 07h30 –  Musiek deur IBE SENWES uitsaai eenheid op terrein
  • 08h00 – Onderhoude word gevoer met Uitstallers,Vertoners,Besighede,Borge,Landbou ens
  • 08h00 –  Binne en Buite uitstallers open
  • 08h00 –  Beeste:  Deurlopend
  • 08h00 –  Perde: Aktiwiteite begin (Aparte Program)
  • 08h00 –  Pluimvee: Vertoning en kompetisie
  • 08h00 –  Skaap Kudde kompetisie begin (Ramveiling)
  • 08h00 –  Restaurante open
  • 08h00 –  Radiobeheerde Vliegtuie deurlopend deur die dag
  • 08h00 –  Pretpark deurlopend deur die dag
  • 08h00 –  Diereplaas deurlopend deur die dag
  • 08h00 –  Landbou demonstrasie deurlopend op die sokkerveld  
  • 08h00 –  Paintball baan deurlopend oop
  • 08h00 –  Bloedskenk deurlopend (SAAL A)
  • 08h00 –  Pluimvee vertoning en kompetisie
  • 09h00 –  Open met Skriflesing en Gebed
  • 09h00 –  VLU Demonstrasies (SAAL A)
  • 10h00 –   IBE Kuier Kroeg in Vollasaal open
  • 10h00 –  Kroeë open
  • 10h00 –  Die Ware Wenner ( Teater stuk, Kindervermaak)
  • 10h00 – Vermaak begin voor Vollasaal MC Ruan van der Kuil en Ansua du Plessis
  • 11h00 –  VLU Demonstrasies (SAAL A)
  • 11h00 –  Terrein inspeksie (Kabels,Algehele veiligheid en voorkoms van stalletjies 
  • 12h00 –  Boertjiefees Sing Kompetisie
  • 12h00 – Open met Skriflesing en gebed
  • 13h00 – VLU Demonstrasies (Saal A)
  • 13h00 – Ete
  • 13h30 – Die ware wenner (Teaterstuk Kindervermaak)
  • 14h00 – Trompoppies   
  • 15h00 – VLU Demonstrasies (Saal A)
  • 15h00-17h00  Heel en Kleurvolle kinders (Vollasaal)   
  • 16h00 – IBE SENWES Uitsaai eenheid sluit vir die dag   
  • 17h00 – Vollasaal Sluit vir Klanktoetse
  • 20h00 – Binne uitstallers se sale word gesluit
  • 18h30 – Deure  Open Vollasaal               
  • 19h00 – Vermaak begin in Vollasaal
  • Ruan van der Kuil
  • Demi-Lee Moore
  • Dirk van der Westhuizen
  • Sokkie voor Volla Saal begin na Optrede van Kunstenaars            
  • 23h00 – IBE Kroeg in Vollasaal Sluit
  • 23h30 – Sokkie eindig
  • 24h00 – TERREIN SLUIT VIR DIE DAG

Saterdag 31 Augustus 2019

  • 07h30 –  Kantoor open vir alle inskrywings 
  • 07h30 – Musiek en versoeke deur IBE SENWES uitsaai eenheid begin.
  • 07h30 – Onderhoude met uitstallers,vertoners,besighede,landbou,vermaak en aktiwiteite.
  • 08h00 – Bloedskenk deurlopend (SAAL A)  
  • 08h00 – CANSA pret stap op terrein
  • 08h00 – Perde Aktiwiteite begin
  • 08h00 – Beeste, Puimvee, Radiovliegtuigies, Diereplaas en Pretpark is deurlopend 
  • 08h00 – Binne stalletjies open
  • 08h00 –  Restaurante open
  • 08h30 –  Baba inskrywings kompetisie sluit.
  • 09h00 –  Open met skriflesing en gebed.
  • 09h00 –  Baba/kleuter kompetisie begin in die Vollasaal
  • 09h00 –  VLU Demonstrasies (Saal A)
  • 09h00 –  Boertjiefees Sing begin saam met Ansua du Plessis en MC Ruan van der Kuil
  • 10h00 –  IBE Kuier Kroeg in Vollasaal open
  • 10h00 –  Harley Davidson vertoning in die perde arena
  • 10:00 –   4×4 Off Road motorfietse baan begin en deurlopend
  • 10:00 –   Uitstallers beoordeling begin
  • 10h00 –  SA Boerboel
  • 10h00-  Kroeë open
  • 11h00 –  VLU Demonstrasies (Saal A)
  • 11:00 –   Kansa pret stap om terrein by 4×4 motorfietse baan 5km
  • 11:00  –  Onderhoude met Mnr/Mej Boertjiefees kandidate by IBE SENWES uitsaaieenheid
  • 11:30  –   Pret met musiek instrumente en kinder vertoning (Beton Blad)
  • 12h00 –  Alle Mnr/Mej/Boereseun/Boeremeisie/Baba kompetisie begin in die Vollasaal
  • 13h00 – Ete
  • 13h00 – VLU Demonstrasies (Saal A)
  • 14h00 – Landbou demostrasie deurlopend op die sokkerveld
  • 15h00 – VLU Demonstrasies (Saal A)
  • 15h30 –  Trompoppies in Perde Arena
  • 16h00 – 17h00 –  Finaliste vir Mnr/Mej/Boeresuen/Boeremeisie Kompetisie
  • 16h00 – IBE SENWES Uitsaai eenheid sluit vir die dag  
  • 17h00 – Vollasaal Sluit vir klanktoetse
  • 17h00 – VLU Demonstrasies (Saal A)
  • 18h30 – Deure open van Vollasaal
  • 19h00 – Vermaak in Vollasaal begin
  • Wenner van Boertjiefees Sing kompetisie word aangekondig
  • Shaylin
  • Ansua du Plessis
  • Andries Vermeulen
  • Refentsé
  • 20h00 – Uitstallers mag begin opslaan
  • Sokkie begin voor Vollasaal na Kunstenaar vertoning
  • 23h00 – Kuier Kroeg in Vollasaal Sluit
  • 23h30 – Sokkie eindig 
  • TERREIN MAAK TOE 24h00

Sondag 1 September 2019

09h30 – Afsluiting met Erediens en Sangfees saam met Du Preez Stoltz (NG Moedergemeente)

Dankie vir elkeen en die samesein van ons groot familie.

Die program is onderhewig aan verandering